HELP

ALGEMENE VRAE

Nee. Elke kliënt moet vir hul eie koerierdienste reël.

Navrae rondom groothandel en agentskappe kan gerig word aan info@lokaboutique.co.za

7 – 10 werksdae.

Somige van die produkte is kleiner as ander, dus beveel ons ‘n groter grootte aan as wat u normaalweg sou dra.

BUST:

10 – 85cm

12 – 91cm

14 – 97cm

16 – 102cm


Stuur asb ‘n e-pos na info@lokaboutique.co.za

OOR ONS

Loka is gemaklik en beweeglik. Klere wat jou gemaklik injou eie lyf laat voel, maar tog die oog vang. Elke dag “dra klere” maar tog mooi genoeg vir spesiale geleenthede.