Untitled design
Net soos ‘n goeie ou bybelstorie van ouds…… is hoe Loka en Riette Meyer Delport of beter bekend en geliefd as RUT begin…..
En dat ons daai blessing nou kan oordra aan elke liewe vrou wat LOKA dra…..
Nou gaan elke vrou die voorreg hê om met ‘n Rut Art skildery op haar lyf rondteloop!!
Dat elke skepping nou soveel meer as net ‘n kledingstuk is……. maar ‘n skildery….. ‘n skepping wat ons elke dag herinner dat goed ALTYD die kwaad oorwin!!

Shopping cart

0
image/svg+xml

Geen produkte in die mandjie nie.

Continue Shopping