loka (1)

Die reg-om-te-dra, meng-en-pas versameling en veelsydige stukke van geen-stryk material soos scuba, mesh, bon-bon en fdy vir ekstra gemak en luuksheid.

Loka se reeks bestaan uit beleggingstukke wat nie seisoengebonde of volgens modegiere ontwerp word nie, maar wat tydloos, uniek en elegant is.

Daar is romantiese, vroulike toppies en verskeie lengte rokke van materiaal wat alle figure sal vlei.

Sagte mesh en scuba wat enige uitrusting meer interessant maak, maar het ook die nodige boublokke vir enige gemaklike, modern klerekase, veelsydige toppies vir daaglikse dra, broeke, rompe en selfs gebreide stukke.

Shopping cart

0

No products in the cart.