jeans

LokaJeans, 100%  eg Suid-Afrikaanse jean reeks, vervaardig in Durban KZN.

Genuine gemaklike reeks jeans vir elkeen vanaf die populêre skinny, jou tradisionele bootleg en selfs vir die blommekinders is daar wye Wanda. Almal ontwerp en gemaak uit heerlike rek denim om te verseker dat jou jean “Genuine Gemaklik” pas en dra.

LokaJeans nie jou tradisionele jean reeks nie, want hier verseker ons dat elke dame haar snit vind, of sy nou kort of lank is, LokaJeans het verseker een vir jou.

Saam met jeans kom daar ook  ander meng-en-pas veelsydige stukke van ligte denim materiaal, corduroy en bon-bon om hierdie reeks te voltooi. 100% Egte leer belde asook “pantoffel-sag” vellies in verskeidenheid kleure rond hierdie reeks perfek af.

LokaJeans bederf nie net ons mooie dames nie, maar spog met hul eie K.W.D reeks vir mans (kerk, werk & dans).

Shopping cart

0

No products in the cart.