Additional information
Grootte | Size 8 |
---|
Gemaklikste sagte 100% Egte Leer “pantoffel” Vellies. ‘n Moet vir elke dame se kas. Oooh-la-la, mooiste pienk vellies om by jou Loka te dra. Sag en romanties perfek vir enige dame se kas. Vir dames met small voete, neem gerus een grootte kleiner vir die perfekte pas.
Grootte | Size 8 |
---|
Only logged in customers who have purchased this product may leave a review.
Reviews
There are no reviews yet.